Akademie

Jou akademiese ervaring word verryk deur: Wetenskap Ekspo's, Wiskunde Olimpiades, Taalbondeksamens en Afrikaanse Olimpiades.

Lees Meer

Landbou

Die skool het ook 'n Bonsmarastoetery, 'n lonende varkboerdery en sy eie perde.

Lees Meer

Sport

Wagpos beskik tans oor 3 rugby velde, twee hokkie, atletiek baan, swembad en twee krieket velde.

Lees Meer

Welkom by Die Hoërskool Wagpos

'n Opwindende Afrikaanse skool op die plaas - waar jy 'n wye keuse het! 

Die Beheerliggaam, personeel en leerders verwelkom u en u kind by voorbaat by DIE HOËRSKOOL WAGPOS. Sedert die skool in 1928 as 'n Landbouvakskool gestig is, het die skool gegroei tot 'n volwaardige akademiese en beroepsgerigte skool.

 Ouers bly opgedateer met die nuutste gebeure! Laai die Schools Communicator vir Wagpos af kliek  HIER

Wagpos Nuus Flits

Geagte Wagposouer

Ons verwelkom u hartlik by die Hoërskool Wagpos se amptelike webblad.  Wagpos is n instelling wat uitnemendheid inspireer by ons leerders en die opvoeders/onderwysers wil elke dag n positiewe verskil maak in hulle lewens.

Ons wil 2016 n besonderse jaar vir elke leerder maak.  Ons streef daarna om kwaliteit onderrig te gee – dit wat ons kernbesigheid is.  Ons strewe ook na goeie kommunikasie, daarom is ons baie bly om n medium soos die web te kan gebruik.

Ons nooi u om in kontak met ons te bly.  Ons sal poog om u deurentyd op hoogte te hou van gebeure by ons pragtige skool.

Mag 2016 vir u ook n baie geseënde jaar wees.
Baie welkom
Mnr Neethling

(Hoof)

Wagpos is op Facebook

Wagpos Videos in aksie

Today 11 Yesterday 44 Week 311 Month 1214 All 26137

Currently are 38 guests and no members online

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232