Wiskunde en Prestasies

By Wagpos moet leerders net die beste onderrig ontvang en na die beste van hulle vermoë vorder. Geen steen word onaangeroer gelaat om dit te bereik nie. 'n Praktiese voorbeeld hiervan is dat ons ervare Wiskunde personeel beskikbaar is om spesifieke Wiskunde probleme op te los. Hierdie addisionele Wiskunde hulp is absoluut gratis en kan met groot vrug deur leerders benut word!

Rekenaars en Internet

By Wagpos is ons doelwit om elke leerder rekenaarvaardig te maak. Ons wil elke leerder die lewe instuur met die vermoë om op die beste moontlike wyse te presteer in hulle studie en loopbane. Internet is Maandae en Woensdae vanaf 14:30 tot 15:30 onder toesig en met hulp beskikbaar.

akademiese verryking

Wetenskap Ekspo's, Wiskunde Olimpiades, Taalbondeksamens en Afrikaanse Olimpiades vorm alles deel van jou akademiese ervaaring by Wagpos. Ons streef om n wye verskeidenheid ann al ons leerders te bied.

Klasroosters:  Klasroosters word eenmalig vir elke leerling gegee deur Mnr. P. Cronjé en dan ook wanneer 'n leerder van vakke verander. Sou 'n leerder sy rooster verloor sal hy R5.00 betaal om dit weer te laat druk in die kantoor. Maak dus seker dat u 'n kopie hou van u kind se rooster.

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232