Hoërskool Wagpos neem jaarliks  aan die plaaslike kunswedstryd deel.  Hierdie opwindende geleentheid bied ongelooflike blootstelling aan ons talentvolle leerders.  Hulle neem deel in die volgende afdelings:  Voordrag, Voorbereide en onvoorbereide lees, Bybelvoordrag, Gedramatiseerde Poësie en prosa, samesprake, monoloë en improvisasie. Benewens hierdie afdelings is daar ook kuns, sang en musiek.

Ons streef daarna om elke leerder se potensiaal te ontwikkel deur hul die geleentheid te bied om in 'n groot verskeidenheid kulturele aktiwiteite deel te neem.  Leerders vind baie baat by deelname aangesien dit 'n puik geleentheid is om ook karakterontwikkeling te stimuleer.  Kurrikulum uitkomste word dus bereik, met die holistiese ontwikkeling van die leerders ingedagte. Ons beloon presterende deelnemers met sertifikate, balkies, erekleure en trofee's.

KUNSWEDSTRYD:

Afdeling: BEELDENDE KUNSTE

Wagpos spog met 26 kunswerke wat ingeskryf is vir die Beeldende Kuns-afdeling tydens die Kunswedstryd.

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232