Weet jy nie waar om inligting vir jou take te soek nie?

WAGPOS het die oplossing - bespreek tyd om jou navorsing in die rekenaarstudiesentrum te doen – dis hoe maklik dit is!

  • Daar is 'n papier vasgestempel op die kennisgewingbord voor die rekenaarstudiesentrum.
  • Vul hierop jou naam asook graad, en vir watter projek jy toegang tot die sentrum verlang.
  • Daar kan ‘n maksimum van 15 leerlinge wees ter enige tyd en ‘n maksimum van 8 wat terselfdertyd die internet wil gebruik.
  • Die internet gebruik word beperk omdat toegang tot die web te stadig raak as daar meer as agt gebruikers gelykertyd ingang op MWeb (ons diensverskaffer).
  • Die sentrum sal oop wees vir gebruik op Dinsdae en Donderdae van direk na skool tot 3 uur.
  • Koshuisleerlinge moet vooraf ‘n brief kry van die diensdoende koshuispersoneel wat toestemming gee dat jy die koshuis mag verlaat. Jy moet hierdie toestemmingsnota saambring na rekenaarsentrum toe. Dit sal geteken word en as bewys terug gestuur word na die koshuispersoneel, om te bevestig dat jy wel die rekenaarsentrum was.
  • Geen eet- of drinkgoed word in die Rekenaar sentrum toegelaat nie.
  • Geen tasse mag in die rekenaar sentrum ingeneem word nie. Neem slegs in jou skryfbehoeftes en boeke.
  • Geen speletjies sal in die rekenaar sentrum gespeel word nie.
  • Daar mag onder geen omstandighede USB Stokkies of cd’s in die rekenaarsentrum gebruik word sonder die medewete van die personeel wat toesig hou nie.

  Kostes om die Rekenaarsentrum te gebruik = R 10.00 per/dag

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232