Elektroniese Tegnologie

 

ELEKTRONIESE TEGNOLOGIE

Onderwyser verantwoordelik vir Elektronika: Mnr Casper van Wyk

Graad 10 - 12

 

FOTO 1 : LEERDERS KRY BLOOTSTELLING OM MET OSSILLOSKOPE TE WERK EN IN TE STEL VOLGENS `N AANGEDUIDE FREKWENSIE (500 HZ TOT 2000HZ) EN HULLE WAARNEMINGS TE VISUALISEER OP DIE OSSILLOSKOOP SKERM

FOTO 2,3,4,6,7 : LEERDER BOU ELKE JAAR VAN GR 10 -12 `N ELEKTRIESE OF ELEKTRONIESE PROJEK . DAAR WORD VAN DIE LEERDERS VERWAG OM DIE BROODBORD TE GEBRUIK EN DIE WERKENDE STROOMBAAN TE DEMONSTREER OP LEWENDIGE KRAG.

   

FOTO 5 EN 8 : IN GRAAD 11 EN 12 WORD LEERDERS BLOOTGESTEL AAN ENKEL EN DRIEFASE KRAG. OP DIE FOTO HET LEERDERS `N SIMULASIE VAN `N DRIEFASE DIREK OP LYN MOTOR KRING GEBOU WAT VAN 380V AF WERK.

Kyk die Video!

VOORLOPIGE OPNAME T.O.V.  TEGNIESE STUDIERIGTING

Vanaf 2016 word die TEGNIESE STUDIERIGTING deur nuwe regulasies vanaf die Departement Van Onderwys, beheer.  Dit behels in kort dat ‘n leerder wat die Tegniese Studierigting wil volg, ‘n volledige Tegniese Studierigtingpakket moet neem.  Die pakket sal soos volg daar uitsien:

VERPLIGTE VAKKE

AFRIKAANS HUISTAAL

 

ENGELS (EAT)

 

LEWENSORIËNTERING

 

 

 

WISKUNDE                                                                                                                       of       TEGNIESE WISKUNDE

FISIESE WETENSKAP                                                                                                        of      TEGNIESE WETENSKAP

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP

 

 

 Die Tegniese studierigting bied ‘n keuse van drie Tegniese vakke waarvan ‘n leerder slegs een mag kies.  In elke vak is daar drie Spesialiseringsrigtings waarvan ‘n leerder een moet kies. 

VAK

SPESIALISERINGSRIGTING

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

ELEKTRISIËNSWERK

ELEKTRONIES

DIGITAAL

MEGANIESE TEGNOLOGIE

PAS- EN DRAAIWERK

MOTORWERKTUIGKUNDE

SWEIS- EN METAALWERK

SIVIELE TEGNOLOGIE

SIVIELE DIENSTE

KONSTRUKSIE

HOUTWERK

                                                                               

Leerders buite die Tegniese studierigting sal slegs toegelaat word om  IGO te neem uit die Tegniese groep vakke.               

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 

Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232