Wagpos Plaasstal

 Wagpos Plaasstal, leer ons kinders hoe om vleis te bewerk en verpak.  Daar word geleer om kaas, Feta kaas & jogurt onder andere te maak.

Wagpos Jogurt 

Wagpos se jongste wenprojek is 'n joghurtfabriek waar die skool al die melk van sy Frieskudde wat die koshuise nie koop nie gebruik om eetjoghurt, drinkjoghurt en joghurtysies te maak. In hierdie projek werk die Melkprodusente-organisasie saam met die skool. Leerders kan die joghurtkursus voltooi en as volwaardige joghurtmakers met sertifikaat en al kwalifiseer.

Kry jou Wagpos Jogurt

Kontak Madelein Rall vir meer inligting

Kontaknommer: 071 657 2733

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232