Atletiek by Wagpos 

Organiseerder: Alta du Preez

Wagpos Atletiek is sterk aan die groei. Elke jaar neem meer atlete deel en help dit om wintersport fiksheid te bevorder. Wagpos neemdeel aan die NWU PUKKe reeks as interhoer byeenkoms. Met goeie prestasies het Wagpos al op geskuif na groep 6 in 2016. Wagpos bied ook die Op-Die-Plaas byeenkoms aan waar kragte gemeet word teen skolle wat uitgenooi is. Wagpos neem ook deel aan die APO reeks byeenkomste sowel as ASA byeenkomste.

Van links na regs:
Danie Terblanché (gewigstoot/diskus), Thomas Devenish (gewigstoot / 110m hekkies), Shania Botha (gewigstoot / diskus), Alicia Booysen (gewigstoot / diskus ), Elri Meyer (gewigstoot  / diskus), Eloise Du Preez (100m / 200m), Emwee Cloete (400 M / 400m hekkies), Marcell van der Westhuizen (hoogspring /  400m),
Ané De Beer (spiesgooi / gewigstoot ), Tertius Loots (100m / 200m) Jano Esterhuizen (spiesgooi /  gewigstoot )
Afwesig in foto: Duart van Staden (100m /200m)

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232