Ons skaakgroep is klein maar "getrain". Bestaande uit 15 lede het wagpos leerders met ywer elke wedstryd aangepak en vele wenne vir die skool verseker. Die skole-liga bestaande uit buurskole soos Rabboni,Brits,Eagle en lighthouse het goed afgeloop met ń bevredigende plek van 3de op die ranglys. Dit is met groot afwagting wat ons die volgende skool jaar wil aanpak en as trotse Wagposters weer deelneem.