Sportgeleenthede 

Wagpos beskik tans oor 3 rugby velde, twee hokkie, atletiek baan, swembad en twee krieket velde. Die feit dat sport hier in die ope-lug gespeel word is vir ons leerders van groot voordeel. Ons leerders kry baie goeie afrigting by ons personeel. Wagpos neem aan menigte ligas deel onder andere Super Reeks, Apo, Blou Bul e.a. Wagpossport het nog elke jaar verbeter en word die skool meer en meer kompeterend.

Hier by wagpos bied ons 13 sport kodes aan. Die sport kodes is:

Atletiek

Rugby

Swem

Krieket

Netbal

Hokkie

Landloop

Sagtebal

Skyfskiet

Tennis

Skaak

Gholf

Fietsry

Epos Besonderhede:

 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Algemene Kontak:

Sel: 071 657 2733
Sel: 071 657 2739
Sel: 071 659 6493
Faks: 086 608 2556
Faks: 086 519 3921
Nood nommer: 078 934 1774
 
Kantoor & Skoolure

Kantoorure:

Maandag - Donderdag:  07H30 – 16H00

Vrydag:  07H30 – 13H00

Skooltye:

Maandag - Donderdag:  07H10 – 13H40

Vrydag:  07H10 – 13H00

Koshuis Kontak:

Uitkoms

Elsie Muller 

Hierbegin

Maggie Swart 

0716572733 uitbreiding 232